by Noordhoek Village Hotel | LekkeSlaap
+50

Noordhoek Village Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Farm Village, Op die hoek van Chapman's Peak-rylaan en Village Laan, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Noordhoek Village Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing.

Die beddens in elke en suite-slaapkamer is oorgetrek met puik linne en elke kamer is toegerus met lugversorging, TV met DStv, 'n kluis, yskassie, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die hotel se gemeenskaplike areas, soos die sitkamer, ontbyt- en restaurant-area, sushi-stoep, swembad-area, vergaderkamer en uitstekende teater.

Besoekers moet definitief 'n draai maak by Frank Dangerouz en Pete Du Bruin se Foodbarn, Cafe Roux, Bob Skinstad en Dougie Boyes se The Toad en natuurlik ons eie Village Sushi in Noordhoek.

Noordhoek Village Hotel is op Kaapstad se wêreldebekende skeireilandroete, aan die voet van Chapman's Peak en Tafelberg Nasionale Park aan die een kant en Noordhoek se pragtige strand aan die anderkant. Noordhoek-leefstyl is beslis een van Kaapstad se bes bewaarde geheime.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Noordhoek Village Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Noordhoek Farm Village, Op die hoek van Chapman's Peak-rylaan en Village Laan, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordhoek Village Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Farm Village, Op die hoek van Chapman's Peak-rylaan en Village Laan, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMGM1MGMyLWE1N2YtNGVmNS04NmQ5LTJhYWZhZjYxNDE4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Noordhoek Farm Village Corner Chapman's Peak Drive and Village Lane 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.097528556371 18.378443866968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem