Jongensfontein Akkommodasie by Noorkapperlaan Self-catering | LekkeSlaap
+14
+14

Noorkapperlaan Self-catering

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 8, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Noorkapperlaan Self-catering is 'n snoesige selfsorgwoonstel in Jongensfontein, net 10 km vanaf Stilbaai. Dié woonstel is gemáák vir gesinsvakansies en dis lekker naby die pragtige strande en die kafees.

Noorkapper 1 het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed en 'n muurkas in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel met 4 stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea het 2 ekstra enkelbeddens vir kinders.

Buite is daar 'n patio met patiomeubels, 'n ingeboude braaiplek en 'n tuin waar die kleinspan kan baljaar.

Noorkapper 2: Die tweede woonstel het ook 'n privaat ingang en het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kas. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Noorkapperlaan Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Noorkapperlaan 8, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noorkapperlaan Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 8, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDQ2ZWM4LWZlOWQtNDE0ZS1iMjczLTE5OTgzZDI2NjljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 8 Noorkapper Avenue Jongensfontein 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.428823960649 21.333859419809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za