Breederiviervallei Akkommodasie by Noree Gastehuis | LekkeSlaap
+22
+22

Noree Gastehuis

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Noreeweg, Noree-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Noree Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in Noree - 'n klein area in Robertson. Dié dorp skuil op die bekende Kaapse Roete 62, word omring deur die Langeberge, pragtige valleie, wingerde en plaaslandskap.

Dié bekoorlike plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kookware. Die sitkamer het 'n TV met DStv, braai-area en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n braai-area op die patio.

Doendinge op die plaas sluit bergfietsry, voetslaan tot by die nabygeleë waterval en voëlkyk in. Daar is ook wynkelders en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Noree Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Noree Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Noreeweg, Noree-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noree Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Noreeweg, Noree-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCHInG8a2JztnIU4nphpvze8uAqtMAotT578ejeOl3C2UVjLgy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Noree Road Noree Farm 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -33.740456620457 19.805538773741
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za