Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolkden Strandhuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Norfolkden Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adriaan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Het baie lekker gebly by die Norfolkden Strandhuis, baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Hi Adriaan, thank you for your feedback and kind words, and for being great guests.
Warm regards, Leatitia

Norfolkden Strandhuis
Ludwig K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K
Saam met vriende

Baie lekker.

Een van die mees bekostigbare huise in die gesogte Voëlklip-area, asook een van die huise met die meeste karakter. Alles was perfek en die ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley O
Saam met vriende

Gerieflik.

Alles was net gemaklik en eienaar is baie nederig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hajiera W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hajiera W

I would and have recommended Norfolkden Beach house to many.

For me personally it was very nostalgic. The old fashioned kitchen reminded me of my childhood, black and white pics and little trinkets added to the charm of the place. I loved the hiking trail, which was less than a 100 metres away, loved every minute of it. It was value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal en het al Norfolkden Strandhuis aan ander aanbeveel.

Vir my persoonlik was dit baie nostalgies. Die outydse kombuis herinner my aan my kinderjare, swart en wit foto's en klein snuisterye het tot die sjarme van die plek bygedra. Ek was mal oor die staproete, wat minder as 'n 100 meter van ons af was, elke minuut daarvan. Dit was waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt D
Gesin met tieners

Peaceful and comfortable.

The reason we have returned was because of the amazing previous experience, a really good host, the charm of the home and being close to nature. Will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucresia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucresia B

Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.

Ek sal hierdie plek hoogs aanbeveel. Dit is die perfekte plek vir 'n groep familie met al die fasiliteite wat jy kan aan dink, tot op speelgoed vir die kinders. Dit is baie netjies en rustig. Laetitia het amazing diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met vriende

Nice accommodation.

One negative thing about this accommodation - only 1 bathroom and 1 toilet that must be shared by 8 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Lekker rustige plek.

Perfekte plek vir groot gesin, groot groep mense. Makeer bietjie op touch, maar dis al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

Very nice and beautiful house.

We enjoyed our stay at Norfolkden. The house was clean and neatly on arrival.it's a very quiet location, especially for people who want peace and quiet. And the beach is also very near, which made it very special.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie oulike en mooi huis.

Ons het lekker by Norfolkden gebly. Die huis was skoon en netjies. Dis heerlik stil en rustig. Die strand is lekker naby en maak dit baie spesiaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Dear Bernadette,

Thank you for visiting and staying at Norfolkden again and for your positive review and feedback. It was an abosolute pleasure having your family at Norfolkden.

Regards,
Leatitia

Norfolkden Strandhuis
Heloise A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise A
Gesin met tieners

Perfek sentraal in Voëlklip, genoeg spasie.

Baie goeie ligging en ruim huis vir groot groep. Woning verwaarloos, maar in ag genome die prys, kan mens nie ontevrede wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Hi Heloise

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om dankie te se dat julle gebruik gemaak van Norfolkden beachhouse die afgelope paasnaweek en vir jou openlike en eerlike resensie wat jy na afloop van die naweek aan ons deurgegee het.Ons streef daarna om so ver moontlik n positiewe ervaring te bied aan al ons kliente en terugvoer word altyd opreg waardeer en gebruik ons dit as n maatstaf om verbetering aan te bring in ons diens en oor die algemeen waar nodig. 

U is welkom om ons 'n e-pos te stuur met spesifieke terugvoer sodat ons hulle dienooreenkomstig kan aanspreek.

Groete,
Leatitia

Norfolkden Strandhuis
Colette L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette L
Saam met vriende

Ek sal weer daar gaan bly.

Die huis was perfek, baie oulik en netjies. Dit is gepas vir enige geleentheid, van 'n naweek saam familie of vriende. Die huis het baie slaapplek en is naby die see. Om wakker te word met die gedreun van branders in my ore was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Colette. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.

Groete,
Norfolkden Strandhuis

Norfolkden Strandhuis
Solomon D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon D
Saam met vriende

Aangename ontvangs. Leticia was heeltyd beskikbaar vir enige navrae. Sy het haar bes probeer om ons verblyf lekker te maak.

Ons het probleme met die TV gekry. Kon geen SABC-programme kyk nie. My skootrekenaar kon nie DStv speel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Hi Solomon,

Dankie vir jul terugvoer. Dit was heerlik om julle by Norfolkden te ontvang. Baie dankie ook vir jul aangename vriendelikheid. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,
Leatitia

Norfolkden Strandhuis
Rosilda C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosilda C

Fantasties.

My gesin en nog 'n paar familie lede het die afgelope naweek gebly by Norfolkden. Die kinders het dit vreeslik geniet om rond te hardloop op die groot grasperk terwyl die groot mense heerlik kuier om die vuur. Huis is netjies, groot en het als wat mens benodig. Die strand is ook loopafstand wat 'n bonus is. Dankie Leatitia vir jou gasvryheid. Ons hoop om gou weer te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Goeiedag Rosilda,

Dit was regtig n groot plesier om julle daar te he. En ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Norfolkden binnekort.
Dankie vir die respek en dat julle so mooi na ons huis gekyk het en vir julle vriendelikheid.

Groete
Leatitia

Norfolkden Strandhuis
Nico L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met vriende

Great house, couple of let-downs.

The house is great and good value for money. Two issues - the one bed had no bedsheet on it even though the bed was fully made with all other sheets and covers. The caretaker (I guess) who stayed in another building on the same property came home with friends late at night and made a massive noise. They carried on partying loudly for some time keeping us awake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Norfolkden Strandhuis se terugvoer

Dear Nico,

We do thank you for the feedback. since it is our goal and we strive to create the best possible experience for everyone visiting Norfolden Beach house it is always good to receive feedback on how we can better our services. We do therefore apologize for the oversight on the one bed sheet. We will follow also follow up and address the issue of the noise levels.

Much appreciated.
Regards
Leatitia Hattingh

Norfolkden Strandhuis
Bernadette T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

I had a nice and peaceful stay.

This area was very nice and quiet. We really enjoyed our weekend. With the beach just a few metres away and the house was very nice and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik en rustig.

Lekker stil, rustige area, het die naweek baie geniet. Die strand is net 'n paar meter weg en die huis was mooi skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romarques B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romarques B

Great weekend.

Was the perfect place for a weekend away with some work colleagues.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker naweek.

Was die perfekte plek vir 'n naweek weg saam met kollegas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shumine V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumine V
Gesin met tieners

Baie lekker plek om te ontspan.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is baie gerieflik en netjies en groot. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antanya O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antanya O
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Rustig. Ruimte vir kinders en naby see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

'n Huis vol karakter, baie ruim en gerieflik. Een blok weg vanaf die oseaan en wandelpaadjies. Rustige atmosfeer, weg van die gewoel van die besige Dorp. Ons het die verblyf daar baie geniet en sal beslis weer bespreek. Groot grond en 'n speelparadys vir kinders. Baie dankie vir die verwelkoming en die totsiens-boodskap. Baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 210
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R6 210
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R6 210
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAujUr3nDLJJIwAOZV2TnagT61b4DMcOGCSbUzFnciawzcqmtUYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 210 per nag, vir 11 mense 19 5 1 5 62 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.407301724407 19.275769017519
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem