LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by North Beach Durban Holiday Apartment | LekkeSlaap
+33

North Beach Durban Holiday Apartment

Blits-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf voor 30 November 2021

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na ontspanne verblyf.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n ruim leefarea met 'n gemaklike sitarea met 'n balkon en 'n volledig toegeruste kombuis, ideaal vir alle selfsorgbehoeftes. Die woonstel het DStv-Compact.

Die kompleks het 'n swembad wat gaste kan gebruik. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en gratis parkeerplek op die terrein vir ekstra gemoedsrus.

Die strandfront in Durban staan ??bekend as 'n paradys vir diegene wat op soek is na pret waar 'n subtropiese karnavalatmosfeer heers. Durban se strand bied uitstekende swem- en branderplankry-geleenthede asook 'n wêreldgehalte-promenade en strek tot by die fantastiese Suncoast Casino in die noorde en Ushaka Marine World in die suide. 'n Paar tree wes is Durban Sentraal met 'n interessante mengsel van Victoriaanse, Georgiese en moderne argitektuur. Die pragtige hawe het klein kunsvlytjies, eetplekke soos Afro-bistro's tot oesterkroeë.

Die woonstel is stapafstand vanaf Suncoast Casino Entertainment Centre, die strand, winkels en Moses Mabhida Sokkerstadion. Dit is ook naby supermarkte, uShaka Marine World en Durban Hawe. Die Durban ICC is 5 minute se ry van die verblyf af.

Slaapplek

’n Bespreking by North Beach Durban Holiday Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir North Beach Durban Holiday Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink North Beach Durban Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA860b2ccfc346aff15091e02c22b9fd63d62c5b68a7dd0755f27e713602d2e7ba5c5947117347e37048be9b5429c7fbb6e535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.840226704585 31.033358911115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!