Beskrywing
Die suite het donkerhoutmeubels wat 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank insluit. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na moderne gerief teen 'n billike prys. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid word omring deur bosveld en is net 5 minute se ry vanaf die Noordelike Voorstede in Johannesburg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Kontinentale- of Engelse ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
'n Wasdiens in ook op versoek beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite 'n koningingrootte-bed, stort, aparte sitarea en 'n kombuisie. Die sitarea het ook 'n slim-TV, terwyl daar ook 'n TV in die slaapkamer is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasdiens in ook op versoek beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wil jy jou ander helfte bederf? Bederf haar met 2 aande se verblyf in ons Executive Suite. Soos jy die kamer binnegaan vang jou oog die losstaande spa-bad wat op 'n koppie kyk. Geniet die stort met diamant-detail. 'n Kamerjas en slippers word voorsien. 'n Luukse suite word omring deur die bosveld en sal jou laat vergeet van die 5 minute rit na die gedruis van die Noordelike Voorstede van Johannesburg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Kontinentale- of Engelse ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
'n Wasdiens in ook op versoek beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 422 Fleetwood Avenue, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang