LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by North Haven Country Estate | LekkeSlaap
+54

North Haven Country Estate

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir North Haven Country Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marius V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar daar is niks spesiaal aan die plek nie.

Die kamer wat adverteer word is baie mooi en aanloklik, maar die res van die estate is nie veel om na uit te sien nie. Die breakfast is glad nie iets om oor huis toe te skryf nie. Mense is vriendlik en behulpsaam, maar op die einde van die dag is dit nie die rede waarom jy daar oorslaap nie. Country Estate klink baie fancy, maar dit is alles behalwe.

Lebo S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathe taking view, stunning & friendly service.

A must see again, stunning.

North Haven Country Estate's terugvoer

Thank you hope to see you again in the near future.

North Haven Country Estate
Johan D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi kamer en gerieflik, baie welkom gevoel.

Die suite wat ons gehad het was wonderlik en vreeslik mooi. Wou amper nie huis toe gaan nie.

North Haven Country Estate's terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het jul verblyf genie. Ek hoop om julle gou weer te sien.

North Haven Country Estate
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 422 Fleetwood-laan, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YjI5MjA4LWIyNjEtNGNhMS05YzQzLTVlMzNlY2Q2OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Plot 422 Fleetwood Avenue North Riding 2153 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.04933 27.946797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!