North Hills Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom en geniet verblyf in North Hills Country House, die privaat natuurreservaat van sowat 150 hektaar met betowerende kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Braaigeriewe word voorsien, mits dit vooraf gereël word. Daar is 'n verskeidenheid restaurante naby.

Ná 'n ontspanne wildkyk-wandeling kan jy ontspan langs die swembad of in die unieke luisterryke tuine met sy ou Akasiabome. Of geniet 'n skemerkelkie op Sunset Hill.

North Hills Country House is aan die buitewyke van Klerksdorp geleë, sowat 10 minute se ry vanaf die stadskern. Klerksdorp is sowat 190 km suidwes van Johannesburg op die N12-hoofweg na Kimberley en sy goud- en diamantmyne.

Ons Arabierperde wei saam met 'n verskeidenheid inheemse wild en ons 2 wolwe wat ons gered het, is 'n hoogtepunt vir meeste van ons gaste.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na North Hills Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]