LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Northcliff Gap | LekkeSlaap
+72

Northcliff Gap

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 800 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Northcliff Gap is 'n besonderse huis in die luukse buurt, Northcliff, in Johannesburg. Dit is aan die bo-punt van die buurt en spog dus met uitstekende uitsigte van die sonsondergange. Die huis self is uniek en smaakvol ontwerp, en kan dus dien as gerieflike verblyf vir gesinne, asook sakereisigers en klein besigheidsfunksies.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n lessenaar, en maak van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak van 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Daar is ook 'n kantoor met 'n uitsig oor die randvloeiswembad.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n klein opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eetarea lei na 'n stoep met 'n randvloeiswembad wat perfek is vir kuier en die sonsondergang bewonder terwyl die pizza in die pizza-oond bak.

Slaapplek

’n Bespreking by Northcliff Gap sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highcliff-weg 71, Northcliff, Randburg, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fa217a0306b6b1e91068460fe60ca8928b3027bfdf6bf481bd4e75af20c1fa0e879af25abc0cc0d4c9000eb639dc22d8558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800  per nag(plek vir 8) 71 Highcliff Way Northcliff, Randburg 2115 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.14723 27.96164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!