LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Northstar-Hotel | LekkeSlaap
+42

Northstar-Hotel

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer is die ideale toevlugsoord vir paartjies. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat patio en lieflike see-uitsigte, sowel as 'n oopplan-bad en -stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netlfix en Showmax, luukse badjaponne en pantoffels, 'n telefoonlyn, gratis WiFi, 'n goed toegeruste kroegie, 'n kluis op die kamer vir waardevolle items, en 'n strooier. Die kamer het 'n slim-slotstelsel wat deur Android of iPhone bedien word, en het 'n balkon met 4 stoele en 'n etenstafel. Rook is in al die kamers verbode, maar het 'n asbak op die balkon. 'n Skoonmaakdiens word twee keer per dag aangebied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Jacuzzi het sitplek vir 6 en kan teen 'n addisionele R550 per uur by die hotel bespreek word. Rook is in die kamers verbode. Daar is asbakke op die balkonne. Indien gaste laat uitklok sal hulle R800 per uur moet betaal, per kamer.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders en het 'n oopplan-bad en -stort. Hierdie kamer bied pragtige uitsigte op die see vanaf die privaat balkon. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netlfix en Showmax, luukse badjappe en pantoffels, 'n telefoonlyn, gratis WiFi, 'n goed toegeruste kroegie, 'n kluis op die kamer vir waardevolle items, en 'n strooier. Die kamer het 'n slim-slotstelsel wat deur Android of iPhone bedien word, en het 'n balkon met 4 stoele en 'n etenstafel. Rook is in al die kamers verbode, maar het 'n asbak op die balkon. 'n Skoonmaakdiens word twee keer per dag aangebied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Jacuzzi het sitplek vir 6 en kan teen 'n addisionele R550 per uur by die hotel bespreek word. Rook is in die kamers verbode. Daar is asbakke op die balkonne. Indien gaste laat uitklok sal hulle R800 per uur moet betaal, per kamer.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat balkon en 'n pragtige see-uitsig. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netlfix en Showmax, luukse badjaponne en pantoffels, 'n direkte telefoonlyn, gratis WiFi, 'n goed toegeruste kroegie, 'n kluis vir waardevolle items, en 'n haardroër. Die kamer het 'n slim-slotstelsel wat deur Android of iPhone bedien word, en het 'n balkon met 4 stoele en 'n etenstafel. Rook is in al die kamers verbode, maar het 'n asbak op die balkon. 'n Skoonmaakdiens word twee keer per dag aangebied.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Jacuzzi het sitplek vir 6 en kan teen 'n addisionele R550 per uur by die hotel bespreek word. Rook is in die kamers verbode. Daar is asbakke op die balkonne. Indien gaste laat uitklok sal hulle R800 per uur moet betaal, per kamer.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R5 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n ruim oopplan-uitleg en 'n privaat balkon wat oor die swembad uitkyk. Hierdie kamer bied lieflike uitsigte oor die see en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n oopplan-bad en -stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netlfix en Showmax, luukse badjaponne en pantoffels, 'n telefoonlyn, gratis WiFi, 'n goed toegeruste kroegie, 'n kluis op die kamer vir waardevolle items, en 'n strooier. Die kamer het 'n slim-slotstelsel wat deur Android of iPhone bedien word, en het 'n balkon met 4 stoele en 'n etenstafel. Rook is in al die kamers verbode, maar het 'n asbak op die balkon. 'n Skoonmaakdiens word twee keer per dag aangebied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die Jacuzzi het sitplek vir 6 en kan teen 'n addisionele R550 per uur by die hotel bespreek word. Rook is in die kamers verbode. Daar is asbakke op die balkonne. Indien gaste laat uitklok sal hulle R800 per uur moet betaal, per kamer.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastmoor-singel 26, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ad7f28b8e2f05f58394d08fadbcf689f44886f90ae4ffa2584dced9fda946fb3e69b29035267622efa18e6ff3530811a93b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 460  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 26 Eastmoor Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.741827032681 31.07878267765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!