Klapmuts Akkommodasie by Nossie's Nook | LekkeSlaap
+16

Nossie's Nook

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alimandi Plaas, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Nossie's Nook is 'n kothuisie op 'n kleinhoewe in Klapmuts in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die gesin bestuur 'n inheemse vetplantkwekery op die perseel.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal hê vir 'n sorgvrye wegbreek. Die selfsorgkombuis beskik oor 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir 'n kind, sowel as 'n koolstofie vir die koue winteraande.

Die stoep het 'n piekniektafel en braaigeriewe waar gaste etes kan voorberei.

Nossie's Nook is ideaal geleë naby Stellenbosch, Franschhoek, Paarl, Wellington en Kaapstad.

Kom skop jou skoene uit voor die vuurmaakplek, wandel deur die kwekery of verken die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Nossie's Nook sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Nossie's Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Alimandi Plaas, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nossie's Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alimandi Plaas, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK9au0fQjcoz0hoUPoLb3VPe3WYtI8b4v8v3VU1tcrhe6ktwu4q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Alimandi Farm Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.793808003181 18.872772381367
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za