Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nosterdomus

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Nosterdomus
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Benno C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benno C
Gesin met klein kinders

Perfek geleë op die strand, huis was netjies, skoon en ruim. Kan sterk aanbeveel.

Als was soos geadverteer, baie tevrede met huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Benno
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en sien uit na julle volgende besoek. Nosterdomus is 'n groot en ruim huis met pragtige see uitsig, ideaal vir familie tyd saam.

Nosterdomus
Tanya S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Mooiste view! Huis is gemaklik en eienaar het aan alles gedink!

Pragtige uitsig! Huis se decor is nie regtig die van 'n weskushuis nie, maar baie interessant! Jy vergaap jou waarlik aan alles. Die eienaar het aan alles gedink en dit is 'n baie gemaklike huis met die pragtigste views. Beddens slaap fantasties. Enigste negatief is dat daar geen wynglase was nie. Vir die prys wat mens betaal sou mens verwag dat daar ook darem een of 2 tablette vir die skottelgoedwasser sal wees. Motbol reuk het ons bietjie gevang, maar die views en huis het opgemaak daarvoor! Lanklaas só lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Tanya
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Nosterdomus is inderdaard 'n pragtige huis met mooi see uitsig. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit daarna om jul weer eendag terug te kan verwelkom. Sal aandag gee aan die punte soos genoem hierbo.

Nosterdomus
Renée W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renée W
Saam met vriende

A beautiful location in Paternoster and the house is very pretty.

Although the house is super and we loved the fire pit in the front garden, we felt a bit let down by the local letting/cleaning agent with the petty approach to only 1 toilet roll per bathroom, 1 kitchen towel, 2 dishwashing machine tablets, and about 10mm of useless dishwashing liquid! Also no toilet spray in any of the bathrooms and no soap in the ground floor guest toilet. Also disappointing was to find no hairdryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

HI Renee, thanks for your feedback. This unit is fully self-catering and we found it good to provide a starter pack of the following and advertise it like this: 1 toilet roll per toilet, 100ml dishwashing liquid, 2 dish tablets, 2 black bags, tea, coffee, sugar etc. The rest is for the guests to bring with. I'm sorry to hear that this was not enough, this is what we provide at all house in our rental pool. I however hope that you still enjoyed your stay and that this does not prevent you to visit us again.

Nosterdomus
Derick A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed.

Poolside lounge beds mattress too thin and uncomfortable. Shutter furtherest from pool did not lock. Security is weak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Derick,
Thank you for your feedback.
We attended to the shutter door that was problematic and will also inform the owner about the thin mattresses on sun loungers.
We hope that this does not prevent you to come to Paternoster again.

Nosterdomus
Sonja G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G
Gesin met tieners

Lovely setting.

Lively place right on the beach. Had a fantastic time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Sonja,

Thank you for your feedback, it is nice to hear that you enjoyed your stay at Nosterdomus. We look forward to welcome you again.

Nosterdomus
Bobby B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby B
Gesin met klein kinders

Fully equipped and well located.

We found everything in the house that we needed in order to make our stay comfortable and memorable. If we could perhaps comment that there is some maintenance required on the electrics (heater doesn't work, plugs in the middle room don't work, one light downstairs does not switch off). The fireplaces need a service (both downstairs and upstairs). These are just things that we noticed, but did not really affect our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Bobby, thanks for the feedback. We will take care of the points mentioned in your review. We trust that you will be back again in the near future, Nosterdomus is just one of a kind.

Nosterdomus
Esme-mari H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme-mari H
Saam met vriende

Heerlike rustige tyd gehad met wonderlike uitsig.

Die plonspoel is definitief 'n groot aantrekkingskrag. Die bure het net een keer kom kla oor die verhittingspomp wat loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Esmari, Nosterdomus bly maar 'n gunsteling. Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit blyk die pomp raak 'n probleem, ek neem dit op met die huiseienaars, dankie dat jul dit noem.
Hoop om jul eendag weer te sien.

Nosterdomus
Johanna B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Saam met vriende

Pragtige uitsig, goed toegerus, goeie slaapfasiliteite, heerlike groot kuierarea.

Dit is min dat 'n plek jou verwagtinge oortref. Daar is alles wat jy nodig het. Dit sou lekker gewees as daar dalk vir ons eerste sak hout en blits gewag het. Kort ook 'n ordentlike botteloopmaker. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Johanna,
Nosterdomus is een van ons mooiste huisies by die see, goed toegerus met asemrowende see uitsig. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons maak onmiddellik werk van die terugvoering en sien uit daarna om julle weer eendag te kan terugverwelkom

Nosterdomus
Marius J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Rustige, ontspanne tyd langs die see.

Het die langnaweek baie geniet in Paternoster. Selfs met die weer het ons lekker gekuier en ontspan. Die huis is baie skoon en netjies en dit baie geniet. Genoeg beweeg ruimte sonder wat almal oor mekaar se voete val. Asemrowende uitsig oor die see en het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Marius, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het Nosterdomus huis geniet, dit is inderdaad 'n pragtige huis op seefront met mooi see uitsig oor die Voorstrand. Ons hoop ons kan jul eendag weer terugverwelkom in lieflike Paternoster.

Nosterdomus
Karen B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Gesin met klein kinders

Beautiful and comfortable well situated stay on the beachfront.

Very enjoyable weekend. Well situated property. Comfortable beds and well equipped kitchen. Lounge suite however needs some attention for comfort. We loved being right on the beach. Overall we loved our weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Karen,
Thank you for your feedback, it is nice to hear that you enjoyed Nosterdomus. It is indeed one of our best-situated houses on the seafront. We will attend to the Lounge suite.

Nosterdomus
Elzanne K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne K
Saam met vriende

Perfect location.

On day one when we arrived the gas of the stove ran out within about 5 minutes, we called the agent and they fixed it right away which we appreciated. The only negative were that we found dirty plates in the cupboard, probably should have been checked before someone else checks in. Also we would recommend that an agent meets the visitors at the property and give a quick tour of the house and how lights, machinery etc. works. Otherwise we had a great time and will certainly come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging.

Op die eerste dag, toe ons daar aankom, het die gas van die stoof binne ongeveer vyf minute opgeraak, ons het die agent gebel en hulle het dit dadelik reggemaak wat ons waardeer. Die enigste negatiewe is dat ons vuil borde in die kas gevind het, dit moes waarskynlik eers nagegaan word het voordat iemand anders inklok. Ons beveel ook aan dat 'n agent die besoekers op die perseel ontmoet en vinnig deur die huis gaan kyk en hoe ligte, masjienerie, ens. werk. Andersins het ons dit baie geniet en sal ons beslis weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Hi Elzanne,
We are terribly sorry about this, just glad we could sort this out for you the moment you reported it. Policy normally is that guests check's in at our offices and from here gets directed to the house, but from now on we will definitely accompany our guests to Nosterdomus. Thanks for suggesting this. We hope we can welcome you again as our guests in the future and will make up for this.

Nosterdomus
Deon W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Gesin met tieners

Winter romanse en familie plesier!

Ongelooflik mooi met 'n fantastiese manier om jou hele familie te geniet. Sal dit weer wil doen en sommer gou! Baie dankie vir 'n amazing familie wegbreek in 'n gem van 'n dorpie. Love it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

We are so happy to hear that you and your family enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

Best Regards
Paternoster Rental Team.

Nosterdomus
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met vriende

Baie mooi see-uitsig.

Die huis is baie stylvol en die uitleg maak dit ideaal vir 6 gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Nosterdomus is inderdaad 'n baie mooi huis en goed toegerus. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en hoop om jul eendag weer as ons gaste terug te verwelkom.

Nosterdomus
Megan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met klein kinders

Hemel by die see.

Heerlike plek! Hoop om gou weer te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nosterdomus se terugvoer

Heaven on Earth it is. Sien uit na julle koms in die nabye toekoms

Nosterdomus
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb273752ed6a51e593ee0365deddda70d93913db8ab50aa8851da6517e3c87360d598a48d92b33ce95745f1616db0a7359534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 11 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.805222222222 17.897744444444