Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
In- en uitklok vind nie op Kersdag of Nuwejaarsdag plaas nie.
Die balans is 3 dae voor die inklokdatum beskikbaar.
Dié eenheid mag te alle tye nét die aantal gaste wat op die besprekingstaat staan, akkommodeer.
Geen harde musiek ná 22:00 nie.
Geen partytjies op die perseel nie. Die bestuur hou die reg voor om die huurders uit te sit indien hulle nie hierdie reël nakom nie.
Let asb. dat ons nie kredietkaarte aanvaar nie, slegs EFT-oorbetalings.
'n R650 sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms en sal binne 7 tot 14 werksdae ná vertrek, nadat die perseel geïnspekteer is en alles in orde gevind is, terugbetaal word. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word sonder dat die volledige bedrag ontvang is nie.
DStv is teen R25 per dag beskikbaar.
Troeteldierfooi: R250 vir tot 2 honde per huis. Maksimum 2 honde word toegelaat.
Neem asb. kennis dat kontant nie aanvaar sal word vir enige fooie of deposito's nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang