LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nothing But View | LekkeSlaap
+41

Nothing But View

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Januarie 2021

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 R1 890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge.

Dié woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, asook 'n see-uitsig waar jy in seisoentyd walvisse en dolfyne kan dophou. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die oord is ideaal vir 'n gesin en bied 'n tennis-, vlugbal- en muurbalbaan, gimnasiums, swembaddens, pooltafels, kroeg en wassery. Dis ook net 'n entjie se stap van die rotsagtige strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Nothing But View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Nothing But View
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nothing But View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 700
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
was R2 700
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYuRH7N7TJRPkvoNtLCXfRxo4a7gb42HVyyVObQAqYSnqprIUx6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 700, nou Vanaf R1 890  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 109 Church Street Hermanus Beach Club 213 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.43665514712 19.215856832016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!