Nou en Dan Gaste Huis
Beskrywing
Nou en Dan Gastehuis is in 'n woonbuurt, Airfield, in Benoni geleë. Dit is net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die verblyf is 'n bekoorlike kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lessenaar met 'n stoel en 'n klerekas, en die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die slaapkamer lei na 'n stoep met sitplek buite. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.
Daar is WiFi in die kothuis. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. Veilige onderdakparkeerplek is naby die kothuis beskikbaar.
Slaapplek
'n Bespreking by Nou en Dan Gaste Huis sluit in:
1 x Kinderbank vir 1
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Verekombers
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Nou En Dan Gaste Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |