Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Novello Farm

Camelia Cottage
Vanaf
Vanaf R725
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het ’n koning grootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaak geriewe, sowel as eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n tafel met 3 stoele. WiFi en 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar. Die eenheid maak gebruik van sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jasmine Cottage
Vanaf
Vanaf R775
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n tafel met 2 sitplekke. WiFI en 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdak-area met 2 stoele en 'n groot, ronde braai-area. Die eenheid maak gebruik van sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n kombuistoonbank met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, WiFi en 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid maak gebruik van sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem