Agulhas Akkommodasie by Nowe’s Keep | LekkeSlaap
+19
+19

Nowe’s Keep

Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvernrylaan 118 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nowe’s Keep is 'n argitek-ontwerpte selfsorghuis met onbelemmerde see-uitsigte net 'n straat vanaf die kus in Struisbaai.

Dié huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Braaigeriewe is buite beskikbaar.

Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke saam.

Slaapplek

’n Bespreking by Nowe’s Keep sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malvernrylaan 118 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvernrylaan 118 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeoeQg7PdRbabbVjnYIbrWaBRcdApVUPu2CCWxpJglcc5FKApjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 118 Malvern Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.8124375 20.0441411
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za