LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nr 12 Bellevue | LekkeSlaap
+15

Nr 12 Bellevue

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nr 12 Bellevue is aan die buitekant van die Bellevue-oord en net 200 m vanaf die strandmeer in Stilbaai.

Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 4. Dié privaat eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Verder is daar slaapplek vir nog 2 gaste in die leefarea beskikbaar.

Die selfsorgkombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stofie met oond toegerus. 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area en dit bied uitsigte oor die strandmeer.

Nr 12 Bellevue is net 900 m van die hoofstrand af en die omgewing bied verskeie doendinge onder meer voëlkyk, voetslaanroetes en die geleentheid om die palings by die Stilbaai-toerismeburo kos te gee.

Slaapplek

’n Bespreking by Nr 12 Bellevue sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Nr 12 Bellevue
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Oslerstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nr 12 Bellevue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZBIoKND1m0ZHiuCYL1ALcoSg3Bz5mKx9429VwC9ZuXcGmLxvQA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Osler Straat Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.368784 21.419305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!