Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nukakamma Guesthouse

Gastehuis
Isigidi-kamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n hoë-gehalte koninggrootte-bed met kraakvars, wit linne en vars handdoeke. Daar is bedlampies vir lees op 2 houtbedkassies wat die houtkas, spieëlraam en tafeltjie komplementeer. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook komplimentêre seep en sjampoe. Koffiegeriewe is in die hoofhuis se kombuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen troeteldiere.
Geen harde musiek, partytjies of geraas nie.
Geen aandklokreël, maar hou asb. die bure en ander gaste in gedagte.
Aandete kan op versoek gereël word vir gaste in die gastesuites, en selfsorggaste kan ook versoek dat daar vir hulle ontbyt en aandete gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ingwe-kamer

  • Verekombers

Indlovu-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis bied 'n privaat wegbreek in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met hoë-gehalte hout, handgemaakte meubels. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die beddens is oorgetrek met linne van hoë gehalte. Die badkamer het slegs 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus. Geriewe en toiletware word slegs met aankoms voorsien. Die kothuis het 'n stoep met sitplek buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere.
Geen harde musiek, partytjies of geraas nie.
Geen aandklokreël, maar hou asb. die bure en ander gaste in gedagte.
Aandete kan op versoek gereël word vir gaste in die gastesuites, en selfsorggaste kan ook versoek dat daar vir hulle ontbyt en aandete gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Inyathi Kamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n hoë gehalte koninggrootte-bed met vars witlinne en handdoeke. Daar is bedlampies vir lees op 2 hout bedkassies, asook 'n houtkas, spieëlraam en 'n tafel. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook komplimentêre seep en sjampoe. Koffiegeriewe is in die hoofhuis se kombuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen troeteldiere.
Geen harde musiek, partytjies of geraas nie.
Geen aandklokreël, maar hou asb. die bure en ander gaste in gedagte.
Aandete kan op versoek gereël word vir gaste in die gastesuites, en selfsorggaste kan ook versoek dat daar vir hulle ontbyt en aandete gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 20, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZjM2YThiLTIwZTQtNGY1ZS1hNWQ5LWM0NmEyODU1MjcyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 20 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.68669617639 25.821656743965