De Rust Akkommodasie by Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm | LekkeSlaap
+38
+38

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm

  • Vanaf R1 250 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Rietvallei, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm bied afgeleë, volhoubare verblyf. Numbi Valley is die ideale basis vanwaar gaste die Kangogrotte, Swartbergpas, Prince Albert en Meiringspoort kan verken.

Daar is 1 gastekothuis op die plaas wat privaatheid bied en ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of intieme gesinsvakansie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is perkallinne en handdoeke. Die kothuis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea, en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n buitenste braai-area. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is 'n veranda wat 'n uitsig oor die organiese vrugte- en groentetuine bied, asook die privaat plonspoel. Die swembadarea het het sonstoele en hangmatte. Daar is ook 'n vuurput en plek vir kosmaak in die buitelug. Die kothuis het ook 'n kaggel.

Gaste kan pizza geniet indien vooraf gereël. Daar is ook strooisteen-warmbad in die tuin. Daar is 'n joga-instrukteur en 'n masseuse op die perseel wat behandelings bied indien vooraf gereël. Daar is verskeie vars, organiese produkte op die plaas te koop.

Die plaas is afgeleë en het sonkrag en gas. Daar is gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Spaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas 76, Rietvallei, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Rietvallei, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8fahLCeGLQJW8u7oXbeBtEF0UUOAIeDAsr8DeVRHFsQDovPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 Farm 76 Rietvalley 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.523345018093 22.56428659126
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za