LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nutmeg Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Nutmeg Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Nutmeg Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marietjie K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie K
Saam met vriende

Baie lekker oornag in ’n groot huis, in plaas van 2 kamers.

Hulle het Metholated Spirits gehad in plaas van saniteerder.

Elmarie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt en rustige nagrus.

Goeie akkommodasie in die laer koste afdeling. Heerlike ontbyt was bedien en goeie diens! Heerlik dat ons 'n baba worsie kon saamvat.

Hen V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hen V
Gesin met klein kinders

Perfect overnight holiday feel. Braai special.

Special attention by Peter was most appreciative.

Nutmeg Guesthouse's terugvoer

Many thanks for pleasing review, Hen, glad you enjoyed your stay.

Peter

Nutmeg Guesthouse
Micaela S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay, very friendly and pleasant.

Great breakfast (additional charge upon confirmation when you arrive).

Mardine K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K
Enkelreisiger

Pragtige plekkie met die vriendelikste diens

Waarde vir geld, pargtige plek met mooi terrein. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Stefan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan L
Saam met vriende

Lekkerste verblyf.

Vir ons selfsorg-vakansie het ons ekstra eetgerei saamgeneem. Die eetgerei wat deur die gastehuis voorsien is, was baie beperk vir selfsorg. Nietemin, ons het die verblyf en die voorbereiding van kos op die ongelooflike SMEG-gasstoof regtig geniet. Dankie, ons kom terug!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most enjoyable stay.

As a self-catering party, we took extra food preparing utensils with. The food preparing utensils supplied by the guest house was very limited for self-catering. Notwithstanding this, we really enjoyed the stay as well as our food preparation on the amazing SMEG gas stove. Thank you, we'll be back!!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carina C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina C
Gesin met klein kinders

Netjies maar nie luuks nie. Baie gawe personeel.

Meubels bietjie oud.

Jenny W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

Home away from home.

It was the perfect place to stop on the way to the berg.

Andrew J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious 4 bedroom suite. Nice.

We enjoyed staying at Nutmeg as it is set in a big peaceful garden. Our 4 bed suite was spacious. Close to shops and restaurants.

Andries F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassing.

Ongelukkig is ligging van gastehuis in raserige omgewing (bure en verkeer) tot sy nadeel. Verder was verblyf heel aangenaam.

Cisco S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisco S
Besigheidsreis

Die verblyf was van korte duur, maar aangenaam.

Uitstekende diens en gasvryheid. Die hadida's was dalk 'n bietjie te veel.

Terry S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terry S
Enkelreisiger

Good value and convenient for my purpose.

Met my needs very well whilst visiting parents in the town. Didn't spend time there in the day. Very clean and comfortable and good value for money.

Melinda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Gerieflik.

Vriendelike, gerieflike en rustige atmosfeer.

Petri D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri D

Good, but a few small things could made it even better.

Lovely, peaceful place. We had enough space. Friendly staff and owner lady. Lovely breakfast! A bit tricky to get out of the allocated parking spaces if other bigger cars are all parked there. Suggestions: Real milk in pyramids (e.g. Parmalat) will be welcome in addition as not everyone loves Cremora. Air freshener in the bathroom wasn't supplied. Staff should also clean the sunken in areas of the shower door frame, but all the rest was nice and clean. Only one coffee mug - more are needed. But overall, we appreciated the quiet surroundings, comfortable beds and good looking furniture.

Morne G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne G
Enkelreisiger

Dit was rustig daar.

Die plek was skoon en netjies, kan sien die eienaar nog besig om te restoureer, so dit gaan awesome lyk as hy klaar is.

Chantelle W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W
Gesin met klein kinders

Lovely clean and comfortable stay.

We travelled down from the Sterkfontein Nature Reserve, which was so disappointing and it was a pleasant relief to have booked in at Nutmeg where everything was as promised on the website and as per our booking.

Stefanie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verblyf met vriendelikheid en gasvryheid aan die orde van die dag.

Ons het heerlik snoesig warm oornag by die Nutmeg Gastehuis. Die gasheer is uiters hulpvaardig en vriendelik. Definitief waarde vir geld. Ek beveel die gastehuis aan.

Liezel O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik met als wat nodig is.

Goed ontvang, kamer was netjies met alles wat mens nodig het na 'n lang dag agter die blad. Baie lekker geslaap.

Gerrie J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J

Ons was op soek na relatief aangename, goedgeleë en bekostigbare oornagverblyf nie te ver van Durban af nie en Nutmeg Guesthouse is presies waarna ons op soek was.

Dis nie luuks of indrukwekkend nie, maar dit is waarde vir geld. Ontvangs en verblyf: Baie vriendelik, gerieflik en aangenaam. Ontbyt die volgende oggend: Heerlik en waarde vir geld! Aandete in 'The Black Olive' (so aanbeveel deur die gastehuis): Beslis die moeite werd! Ligging: Maklik om te kry vanaf die N3. Aanbevelings: (1) Die koffiebekers en glase, van verskillende groottes, wat nie een bymekaar pas nie, kort beslis 'n opgradering. (2) Twee van ons handdoeke was in 'n besonder gehawende toestand en moet vervang word. (3) Een senior lid van ons geselskap loop met 'n 'roller'. Alhoewel daar 'n paadjie vir hom was, was die paadjie se hekkie gesluit na aandete en ons kon nie die slot by ontvangs, wat toe al gesluit was, bekom nie.

Abraham V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker and rustig. Peter is baie vriendelik en behulpsaam.

Die blyplek is in die dorpie Howick en baie maklik on the kry. Akkommodasie is baie skoon en die eienaar is baie behulpsaam. Waarde vir geld.

Christa V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, mooi netjies en privaat.

Ons het 'n heerlike oorslaap geniet. Die ontbyt was ook smaaklik.

Patrys R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patrys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar vir 'n oorslaap.

Deurknop bly in jou hand agter in kamer 2. Dis reeds met silicon reggemaak. die non-matching breekgoed was nie vir my baie mooi nie. Ons is self in gastebedryf en dit sal vir die kamer meer doen as dit mooi eenvormig is, twee borde, verskillende soorte en grootte. Handdoeke maar baie hard en oud en beddegoed en matras ook. Dit is maar 'n ou plek. Ons het net oorgeslaap vir twee nagte en dit was in orde. Geen klagte oor vriendelike eienaar. Ek het niks daarvan gehou dat die personeel elke keer as ons ry in die kamer in is nie. Ek het die deur van my hangkas "gedokter" dat ek geweet het hulle het dit oopgemaak en daar was geen rede voor nie, so hulle moet met hul personeel praat om nie onnodig in mense se goed te krap nie. Daar was niks om te doen laatmiddag na ons vir die troue vertrek het nie, en hulle het ingegaan en my skoene byvoorbeeld netjies reguit gesit. Waarvoor? Dit maak dat ek volgende keer 'n papier sal wil opsit wat geen diens versoek, want daar was nie nodig om te loer nie. Hulle het byvoorbeeld net voor ons gery het ingekom om te hoor watse drinkgoed ons wou he, en ons het koffie en suiker geneem, want daar was nie tee nie. Die hele tyd was daar geen tee, maar dit het my nie gepla nie omdat ek nie tee met poeiermelk drink nie, maar ek drink ook nie koffie nie. Hulle het die mandjie gebring en ons moes neem, en ook toiletpapier, en toe ons ry, het hulle nogtans ingegaan. Vir wat? Daarvan hou ek niks nie. Dit sal maak dat ek volgende keer 'n loper insit sodat my privaatheid respekteer word. Dankie.

Estie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis, vriendelike gasheer en pragtige omgewing.

Die gastehuis is in 'n pragtige groot erf met lieflike bome. Netjiese kamers. Baie vriendelike gasheer. Ons het nie van die ontbyt gebruik gemaak nie maar die restaurant lyk baie netjies en mooi.

Ria V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

3-ster-verblyf. Netjies en skoon.

Larry H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker outydse Engelse huis, vriendelike gasheer en die ontbyt lekker.

Ons het as 3 mense in die 3-5 bed selfsorg-eenheid bespreek. Ontbyt is ekstra, maar jy sal meer betaal vir minder kos in die dorp. Ander gaste ook baie vriendelik. Somertyd sal die swembad baie lekker wees. Selfsorg is ligte maaltye, yskas en wasbak, maar nie hotel se kombuis. Dis net reg vir mense wat besigheid in die omgewing doen. Die warm water is warm en ordentlike stortgeriewe. Nie die tipe waar jy moet rondhardloop in die stort om nat te word nie.

Danie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, gerieflik sonder tierlantyntjies.

Sien gerus die sterre.

Loreen M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loreen M
Saam met vriende

Friendly reception and clean accommodation.

Great value for money! Super friendly and helpful staff.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicksstraat 9, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5VJwIYrHLkdcazYpTjY55nalfbOIxtI8AsCxojAXJBvH6ESYsG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 9 Dicks Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.48305 30.228431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!