Nuwedam Guest Farm Touwsrivier

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nuwedam Guest Farm Touwsrivier is 'n werkende plaas wat aan die voet van 'n koppie in die pragtige Karoo geleë is. Ons bied ruim selfsorgverblyf en sielsrus aan reisigers.

Hierdie gastehuis bied verblyf in 3 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, kombuisie en braai-area. Die Grop-kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die Ploeg-kothuis en Eg-kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer elk. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi beskikbaar op die gasteplaas. Die plaas is troeteldiervriendelik, indien jy vooraf met ons reël, aangesien daar pluimvee en ander diere vrylik op die plaas wei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nuwedam Guest Farm Touwsrivier gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za