Nyala Inn
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 4 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Peet V - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Peet V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig en netjies.
Puik diens en baie skoon en netjies. Ons het regtig lekker gekuier en na die wild by die water en voerplek gesit en kyk.
Neels H - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neels H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was baie lekker en mooi netjies.
Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Baie netjies en mense is baie vriendelik.
Jone M - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jone M
Gesin met klein kinders
Fantasties lekker gebly.
Die chalet was skoon en netjies en stylvol versier. Die gemeenskaplike kombuis is so oulik en als netjies en die gasheer en gasvrou is super vriendelik en behulpsaam. Fantastiese plek!
Elritha V - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elritha V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die chalets is pragtig stylvol, uiters netjies en skoon met 'n besondere atmosfeer en 'n baie mooi badkamer. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Ons verblyf by Nyala Inn was besonder aangenaam in die rustige plaasatmosfeer. Vanuit ons kamervenster kon ons die Njala's langs die heining digby ons sien wy. Die chalet was baie stylvol versier met 'n besondere atmosfeer. Alles was besonder skoon en netjies en die eienaars en personeel was regtig vriendelik. Ons het baie veilig gevoel met die terrein wat goed omhein is met elektriese heinings. Die uitsig op die dam met al die wild wat daar wei is iets besonders, veral as die son oor die dam begin sak. Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus ...
Sien meer
Sonya se Terugvoer
Goeie dag Elritha,
'n Voorreg om sulke pragtige terugvoer te kry.
Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.
Bestuur van Nyala Inn
Nyala Inn
Gaste wat na Nyala Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |