Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyalaland Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rickus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Nyalaland Safari Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na platteland en stilte.

As dit reën is die grondpad modderig en verspoel. Laat jouself genoeg tyd toe om daar te kom. Die tuine is pragtig op hierdie stadium en die gras baie mooi versorg. Die kamer is goed ingerig, maar die bed (dubbelbed eenheid) is klein. Ek is 2m lank en dit was bietjie knap vir ons. Weet dat daar geen selfoon opvangs is nie en dat die WiFi slegs by die hoofgebou werk as daar krag is. (Hulle het kragopwekker).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M
Gesin met tieners

Awesome service, friendly and helpful hosts. Great destination for RnR.

Thank you Rickus. Our stay was indeed what we were looking forward to. Great service. I would certainly recommend a stay over at Nyalaland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rahab Koko M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rahab Koko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great, relaxing and refreshing.

Nyalaland is a place to be, we enjoyed a game drive with Joseph, wow the man is kind, loving, down to earth and patient. He made the drive interesting and wonderful, always willing to answer all the questions and gave us time to take pictures, Nyalaland Safari Lodge is very fortunate to have Joseph on their team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful getaway from the city. Absolutely gorgeous and stunning scenery.

There was an electrical problem which was beyond their control, but the staff did their best in that situation. Apart from the gravel, it's worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend goed.

Die afgelope kuier by Nyalaland in een van die grasdak Chalets was 'n besondere ervaring gewees. Nyalaland het 'n uitstekende bestuurspan en alles loop soos 'n goed ge-oliede masjien. Met so 'n span kan die resultaat net goed wees. Die Chalet was baie netjies en skoon asook met pragtige tuine en grasperke daarby. Ons kon die lekker staproetes in die pragtige natuur tussen die bome en berge geniet. As stilte en rustigheid jou behoefte is, is Nyalaland die bestemming wat jy moet besoek, met baie vriendelike en hulpvaardige personeel om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie Nyalaland!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demetria V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Demetria V

A great getaway for a long weekend.

The host Tshede was extremely helpful and friendly, Rickus even accommodated the Rugby match without signal and were kind enough to inform us about hunting to take place on the farm without interfering our stay. The game drive with Joseph is a must. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Terrein pragtig en goed onderhou. Kon op die plaas rondry en stap om die natuur te kon geniet. Eenhede het alles in wat nodig is. Geen loadshedding, daar is 'n kragopwekker. Het heelwat wild gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlyn N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een awesome ervaring.

Die werkers was so bedagsaam en vriendelik, elke dag die plekkie skoongehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you're looking for a peace of mind, Nyalaland Safari Lodge is the place to be.

Big up to Tshidi and mr Kgosana, you guys are the best, you are so friendly, welcoming and helpful. We really enjoyed our stay and will see you soon, keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayant V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayant V
Gesin met tieners

Very serene and tranquil.

Enjoyed the stay thoroughly. However, my mind was troubled not by the gravel road, but by the fact that these lovely animals (nyalas) are used as hunting targets in the name of recreation. How sad that such innocent lives have to be sacrificed for human pleasures! Makes one think as to how we as humans are never at peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Plaas 203 KR, Modimolle (Nylstroom), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb859c7fdbb91621bfad8b390350cb2dbba54ffdf026453a52087dff9ef3143bbab4dce6ec9658a3de6f9e4cb75c9a0470e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R33 Farm 203 KR 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.494438716268 28.486372928619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem