Dinokeng Akkommodasie by Nyani Lodge | LekkeSlaap
+17

Nyani Lodge

16 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nyani Lodge lê aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in die Nyani Bewarea. Dis die perfekte wegbreekplek in die rustige Afrika-bosveld. Slegs 5 km vanaf die ingang van die Dinokeng Groot 5 Wildresrevaat.

Dié lodge beskik 4 selfsorg-eenhede wat uniek ingerig en net 'n entjie vanaf die lodge is. Dié eenhede het elkeen 'n oopplan-leefarea, 'n goed toegeruste kombuis, 'n boma-area met braaigeriewe en onderdak-parkeerplek.

Die lodge het 'n gimnasium, 'n swembad met 'n son-dek en 'n safari-voertuig. Daar is ook 'n eet-area en konferensiegeriewe. Veilige onderdak-parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar. Nyani Lodge is die perfekte fasiliteit vir naweek wegbreek en ook vir privaat funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Nyani Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Nyani Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MmQyY2JkLWQzN2UtNGM0Yy1hOTM2LWNhZTg1MGMzZjdhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Portion 30 Boveneind 0400 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za