Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en komplimentêre koffie, tee, bottelwater en beskuit word voorsien. Daar is geen TV nie, maar wel WiFi. Skoonmaakdienste is op vooraf versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en mikrogolf.

Huisreëls

Die kamers is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere toe nie.
Let asb. op dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie. Daar is nie 'n stoof of oond nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en komplimentêre koffie, tee, bottelwater en beskuit word voorsien. Daar is geen TV nie, maar wel WiFi. Skoonmaakdienste is op vooraf versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en mikrogolf.

Huisreëls

Die kamers is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere toe nie.
Let asb. op dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie. Daar is nie 'n stoof of oond nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90102c405f2efa2f8968a99d29d77692335252445ea72eb0cd85a7576b02e8fac5c6f0c1506dd38a24818dfd1a0f417e4ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem