+37
Gastehuis in Modimolle

Nylie Dreams Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Lorraine, dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit en probeer soveel as moontlik na die gaste se behoeftes om te sien. Dankie dat julle ons plek ook netjies gelaat het met julle vertrek. Kom kuier gerus weer. Groete, Willie en Elize

Adele K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties! Baie lekker gebly! Kamer baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Baie dankie vir die puik terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete Willie & Elize

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Location good, easily accessible, quiet surroundings, value for money. Excellent, neat and great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Groete

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jul besoek en resensie, dit word waardeer. Kom kuier gerus weer. Dankie dat jul ons plek ook netjies gelaat het. Mooi dag verder. Groete, Elize

Magda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Onvergeetlik lekker. Elize het ons met vriendelikheid en gasvryheid ontvang wat ons sommer dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir goeie terugvoering, ons waardeer dit. Mooi loop.

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlike netjiese blyplek, rustig en veilig. Gasvrou het ons gasvry ontvang, en was deurentyd beskikbaar indien nodig. Rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie Ina vir jou goeie terugvoering, dit word waardeer. Ons is baie bly jy het jou verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer. Groete.

Susan B
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfekte oornag akkommodasie. So vriendelik ontvang. Slaapplek was bitter skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Susan, dankie vir die 5-ster terugvoering, dit word waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai as jy in die omgewing is. Lekker dag. Willie en Elize

Emy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommend. Clean, dustfree, with all the essentials needed for an overnight stay, the room was just beautiful!! Elize even made sure we did not have to drive out again by leaving juice, water and snacks for us to enjoy!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Thank you very much for the good feedback, it is appreciated. Please come back here again if you are looking for accommodation. Good luck for the rest of 2025. Regards Willie & Elize

Keith S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Overnight on route to Limpopo. It was one of the best places we have stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Thank you very much for the good feedback; it is appreciated. Thank you also for leaving our place neatly behind. All the best going forward and enjoy the Kruger National Park. Greetings, Willie & Elize.

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik, ruim en aan te bevele! Dit was 'n gerieflike oornag - skoon, netjies en die tuine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jul besoek en puik terugvoering. Veilig wees. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Pieter Smit Street, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90102c405f2efa2f8968a99d29d77692335252445ea72eb0cd85a7576b02e8fac5c6f0c1506dd38a24818dfd1a0f417e4ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang