Nyoni's Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chaka’s Rock Chalets is 'n selfsorgwoonstel geleë aan die pragtige Thompson's Bay, Balito. Die eenheid bied 'n rustige, gemaklike basis vir paartjies, vriende, gesinne en sakereisigers wat die beste van die Noordkus wil geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer is toegerus met lugversorging.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n TV beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oordekte balkon met 'n ingeboude braai en sitplek, perfek om die pragtige uitsigte oor die see en omliggende groen te geniet. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en parkering vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 68 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang