LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by O' Hanna's Guesthouse | LekkeSlaap
+20

O' Hanna's Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir O' Hanna's Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eloise N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so mooi plek. Ons het beslis tuis gevoel.

Ons het ver gery en heerlik by O’Hannes gerus.

Wikus D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus D
Saam met vriende

Een van daai naweke wat niks reggeloop het nie.

Vrydagmiddag by O’Hanna’s aangekom vanaf Pretoria, was daar geen reëlings getref om ons te ontvang vir ons verblyf vir die naweek nie en ons moes voor die hek sit vir +-15 minute voordat ons Caren kon opspoor om te hoor wat aangaan. Sy het toe onderneem om haar mense te skakel om die hek vir ons oop te maak. 10 minute later het die hek oopgegaan waarop ons toe weer moes wag dat iemand die sleutels vir ons twee kamers moes bring. Saterdag laatmiddag met ons terug keer na die dag se uitstappie moes ons uitvind dat ons kamers nog nie gediens is nie en weereens moes ons Caren skakel om te hoor wat aangaan. Sy het aan my sekere beloftes gemaak en dit nou nog nie nagekom nie, en ook weer reëlings getref sodat hulle ons kamers kom diens. Dan ook Sondagoggend was daar geen water in die kamers nie en moes dus maar so ons terugreis aanpak sonder om te stort ens. Jammer, ek probeer O’Hanna’s nie afkraak nie, maar die verblyf is nie goedkoop nie en dinge het net nie vir ons die naweek uitgewerk nie en veral as jy ander mense saamgenooi het.

Chantel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Stylvol en gerieflik.

Baie mooi en stylvolle verblyf.

Tobie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waarheen ek sal teruggaan.

Die kamer waarin ons was het net een probleem vir ou mense, die trappies op na die badkamer en toilet. My vrou kan nie regtig trappies klim nie en ons het eers die volgende oggend gehoor dat hulle wel 'n kamer het wat nie trappies het nie.

Michelle H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi kamers, skoon, gawe bestuurder.

Baie lekker, mooi kamers, skoon, gawe bestuurder, baie goeie diens.

Benice S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en baie netjies.

Ons kon ongelukkig nie die 20:00 inkloktyd haal a.g.v. onverwagte omstandighede. Gelukkig was O' Hanna's baie behulpsaam en het gesê dis geen probleem. Ons het baie lekker gebly en was baie verbaas met hoe netjies en skoon die plek was. Sal enige tyd O' Hanna's aanbeveel.

O' Hanna's Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

O' Hanna's Guesthouse
Theunis O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oorslaap ideaal, skoon en gerieflik.

Het net een nag oorgeslaap wat 'n aangename ervaring was.

At V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
At V
Besigheidsreis

Goed vir besigheidsreis.

Mooi skoon en ruim met vriendelike personeel.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Plantasie Straat, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmViMjE5LTNmMTUtNGU0MC1hYTQ5LWRiOTQxNGIwNmIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 13 Plantasie Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.917885311693 24.833393096924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!