O’Hanna’s Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af.

O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters.

Gaste sê gereeld met aankoms dat hulle voel of hulle 'n klein dorpie betree, met sy eie tuin wat steeds die ouwêreldse sjarme bewaar en spog met volop voëllewe.

O'Hanna's is 3 minute se stap van die Florida sentrum en slegs 2,5km van UNISA Florida Kampus af, naby die Main Reef-weg die, industriële gebied, Flora Kliniek en Ontdekkersweg.

Verblyf word gebied in 9 ten volle ingerigte kamers met en suite-badkamers met storte. Die gastekamers het almal private ingange, koffie- en teemaakgeriewe, TV met plaaslike kanale, elektriese komberse, verwarmers, waaiers en veilige parkeerplek. Die gastekamers is nie deel van die huis nie.

'n Wasgoedkamer met 'n strykyster en strykplank is beskikbaar sodat jou klere vars kan bly en daar is 'n yskas en 'n mikrogolfoond beskikbaar vir jou gebruik om enige iets warm te maak of koel te hou.

Al die kamers het spyskaarte van verskillende restaurante in die omgewing, asook Mr. Delivery, sodat jy met gemak iets te ete kan bestel en dit laat aflewer by jou kamer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na O’Hanna’s Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za