Seepunt Akkommodasie by O on Kloof Boutique Hotel & Spa | LekkeSlaap
+21

O on Kloof Boutique Hotel & Spa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofweg 92, Bantry Bay, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 060 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos vermeng met asemrowende see-uitsigte.

Gaste klop by ons aan vir rus en vrede en herontdekking van lewenslus. Ons voldoen aan al jou behoeftes: daar is 'n sonryke dek met 'n tikkie jasmyn, iPod, internettoegang, Skype, 'n versameling DVD's en CD's. O on Kloof Boutique Hotel & Spa is ideaal vir pasgetroudes, vakansiegangers en almal wat smag na 'n naweekwegbreek.

Die koninggrootte-beddens is oorgetrek in perkallinne en die badkamers is stylvol ontwerp en versier met roosblare. Badsoute en Molton Brown-produkte word voorsien.

Ons nooi jou uit om geregte in die buitelug te nuttig en die asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan te geniet. Ons sjefs is trots op hul unieke skeppings wat voorberei word met plaaslike bestanddele. Vervoer na- en vanaf die lughawe en pasgemaakte, plaaslike toere is beskikbaar op versoek.

Oefening en Bederf
O on Kloof Boutique Hotel & Spa het 'n volledig toegeruste gimnasium wat enige tyd in die dag of nag tot ons gaste se beskikking is. Gaste word ook uitgenooi om te ontspan in ons verhitte, binnenshuise swembad en 'n spa-behandeling in ons luukse spa te geniet.

Sitkamer en Biblioteek
Klop aan by ons kroeg vir 'n kuier met sjampanje of van ons beste plaaslike wyne. Of sit net stil en rustig met 'n drankie in die hand in die sitkamer langs die kaggel of snuffel rond vir 'n boek of 'n DVD uit ons versameling.

Buitelug
Raak rustig in een van die buitelugareas en kyk hoe die son deur die Kaapse hemel klief.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Pools
  • Russies
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir O on Kloof Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kloofweg 92, Bantry Bay, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Gaste dink O on Kloof Boutique Hotel & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofweg 92, Bantry Bay, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8ce63b87231e7bb6f5563547a482c71b178144a72826d6bb00a4c042a8d8bedf950e3fdecfa180cf0af3e1b246e2379606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 060  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 92 Kloof Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.924786955429 18.382776975632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za