Seepunt Akkommodasie by O on Kloof Residence | LekkeSlaap
+9
+9

O on Kloof Residence

Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingsstraat 34, Bantrybaai, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

O on Kloof Residence is in Bantry Bay geleë. Die huis is op die rotse met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan in een van die mees eksklusiewe kusgebiede op die Atlantiese kus. Hierdie kusgebied is gesog omdat dit asemrowende sonsondergange bied en boonop windbeskut is. Dit is ook die ideale plek om te bly as jy Kaapstad vir verken. Bantry Bay is op die voorheuwels van Leeukop, baie naby Tafelberg, die kabelspoor, V&A Waterfront en die stadskern. Gaste kan Clifton se strande te voet besoek of Saunders Rock, op die grens van Bantry Bay en Seepunt verken waar daar 'n klein getypoel is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n lieflike koninggroote-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer wat ingerig is met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met al die moderne geriewe. Daar is 'n yskas, stoof en 'n oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster en vele meer. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe om jou verblyf gerieflik te maak.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot die gratis WiFi. Die huis het ook lugversorging, 'n alarmstelsel, 'n kluis in die kamer, haardroërs, toiletbenodighede, linne en handdoeke.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kingsstraat 34, Bantrybaai, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingsstraat 34, Bantrybaai, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1ZjM1YWY1LTNlMmUtNGM3Mi1hYjBkLTkyOGE3YWMyMjYyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 6) 34 Kings Road Bantry Bay 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.9246271 18.3826866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za