O So Kozi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand.

Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuisie is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n wok, 'n dubbel-kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Beskuit, koffie en tee word in die oggend voorsien en varsgebakte skons op Sondae-oggende.

O So Kozi het 'n klein binnehof met braaigeriewe en veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Gaste kan in die strandmeer swem of die Keurboomsrivier Natuurreservaat besoek en wandelroetes geniet. Plettenbergbaai is net 13 km weg en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos Adventure Land, verskeie bergfiets- en wandelroetes en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by O So Kozi sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na O So Kozi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]