O So Kozi
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 48 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan V - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende gasvryheid.
Christine en David het ons tydjie by hulle gastehuis so aangenaam moontlik probeer maak. Hulle fasiliteite is goed ingerig en ook baie na aan 'n mooi strand.
Maggie M - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maggie M
Besigheidsreis
Baie gasvrye eienaars en die plek is ruim, met 'n pragtige uitsig oor die see en loopafstand van die strand.
Dit is 'n pragtige plek met 'n eie aparte stoep en sitkamer. Die eienaars is baie vriendelik en alhoewel dit 'n selfhelpplek is, is daar heerlike eetgoed, koffie, tee, vrugte, sjokolade, ens. vir die gaste, met vars melk in die yskas en 'n bottle water. Wasgoed word ook gratis vir jou gewas.
Reinette S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Reinette S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Exceptional hosts, prime location in beautiful area; unique, cosy and private facilities, superb value for money!
Christine and David are wonderful hosts. Beautiful sea view from private veranda and adjoining, spacious and comfortable lounge. Unit is very well equipped and overlook a pretty courtyard for late night chats. We enjoyed our stay and were spoiled by their attention to detail and delectable baking. Easy to explore area and beaches by foot.
Ronelle V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronelle V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wow, mooiste ,skoonste blyplek met die vriendelikste gasvrou en -heer.
Baie lekker gekuier. Daar vriendelike ontvangs en is lekker bederf deur die eienaars, sal enigeen aanbeveel om daar te bly silwerskoon en baie veilige verblyf baie naby aan die see jy hoor die hele tyd die branders. Dankie vir die lekker verblyf.
Tammy D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tammy D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik rustig, netjies en gerieflik.
Christine is 'n uitstekende gasvrou en het ons en ons babatjie baie welkom laat voel. Die groot leefarea en stoep wat ons ook kon gebruik was 'n baie aangename verrassing. Baie dankie!
Sunee V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sunee V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Christine en David het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak!
Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en die gashere het uit hulle pad gegaan om 'n 1 jarige te akkomodeer. Die ligging is perfek, loopafstand van die strand af en 'n uitsig van die see. Ons het gemaklik vir 7 nagte gebly en dit terdeë geniet! Baie dankie!
Chandra D - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chandra D
Besigheidsreis
A really nice and cosy place. loved it. True value for money.
I loved this place. Its very private and living up to its name, cosy. The hosts were absolutely friendly and the room was equipped with everything one needs to stay comfortably.
Penny J - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Penny J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful in its situation, compact room close to beach, with hosts who exemplify fine touches in their attention to detail.
Compact room and kitchenette; patio alongside with braai; access to lounge with sea views, dolphin pods sighted often. Beautiful surrounds, with beach and restaurant within close walking distance. Hosts superlative in their fine touches and grace.
Susan En Manna B - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susan En Manna B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Hemel op aarde.
Christine en David was uiters gasvry. Persoonlike aandag en baie liefde word aan elke detail gegee - Absoluut perfek! Net die plek om ons batterye weer te herlaai.
Tilla D - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tilla D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Hemels!
Hoe beskryf jy jou verblyf by 'n plek wat voel of jy jou hart en siel daar verloor het? Christene en David was die beste gasvrou/heer wat 'n mens kon vra voor. Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel, en 'n band gesmee, en is as vriende daar weg. Wens hul net voorspoed toe, en sukses waarmee hul baie goed in is.
Johan En Engela A - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan En Engela A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie goed. Ekstras was 'n verrassing.
Baie lekker om aan die slaap te raak en ook om wakker te word met die geruis van die see duidelik hoorbaar.
Lo-ann B - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lo-ann B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende verblyf.
O So Kozi is 'n klipgooi van die strand af. Die enigste lawaai in die nag is die branders se dreuning. Christine en David is ongelooflik gasvry, daar word baie op detail gelet, alles is netjies en skoon. Christine is 'n bobaasbakster wat mens bederf met al haar heerlike gebak. Ons het moeg gegaan en vol energie huiswaarts gekeer.
Frans N - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frans N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Juweeltjie by die see.
Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Daar word baie ekstra moeite ingesit om die verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak, met soveel klein ekstratjies in die kamer. Die tuintjie word versorg en die liefde wat daarin gesit word straal uit deur die blomme. Ons het net een nag daar deurgebring op pad Kaap toe en dit baie geniet. Wanneer mens langer bly sal die klein privaat braai-area, wat goed beskut is, lekker wees om te gebruik. En dan het mens ook maklik toegang tot die see, wat een van ons beste en mooiste kus ...
Sien meer
Gerhard V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerhard V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Een woord: fantasties.
Ons is so bederf met eetgoed, van sjokoladekoek tot gebakte brood en die lieflike "scons" die Sondagoggend. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.
Harry S - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Harry S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goeie, netjiese verblyf en uitstekende gasheer en -vrou.
Ons sal enige tyd O So Kozi aanbeveel. En die sterre spreek vanself.
Esme B - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Esme B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie naby die see, uiters skoon en netjies met 'n wonderlike gasvrou.
Baie naby aan see. Uiters skoon en netjies met alle benodighede. Die gasvrou laat voel jou tuis. Dankie.
Bernadette G - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bernadette G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik.
Absoluut heerlik. Kan nie wag om weer te gaan nie. Puik gasvryheid.
Pamela S - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pamela S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ever so Special! Ever so Kozi!
A simply perfect end to a wonderful holiday. The little extras made our holiday - particularly the birthday gift of warm scones all beautifully set out on a tray. How wonderfully special was that?
Tokkie S - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tokkie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoonste, beste, gerieflikste verblyf ooit.
Vanaf aankoms tot vertrek het ons die beste gasheer en gasvrou gehad. Baie dankie David en Christine vir die persoonlike aandag en bederf. Die naam "O So Kozi" is meer as wat die naam sê. Skoon, netjiese geriewe en definitief meer as 'n huis weg van jou huis. Dankie vir die heerlike sop en vars broodjie asook ook die skons, room en konfyt. Alles word so netjies voorgesit en aandag word gegee aan "detail". Die vars blommetjies, sjokolade en sjerrie in die kamer laat voel dit baie huislik. Uitsig is onverbeterlik. Die beeldhouwerke oral in die tuin ...
Sien meer
Duayne C - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Duayne C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut fantasties!
Daar is eenvoudig nie woorde om die absolute heerlike ervaring by O So Kozi te beskryf nie! Ons het daar vertoef vir ons honeymoon en is baie gasvry ontvang en is vreeslik bederf! Ons kon nie vir meer vra nie en sal graag weer gaan kuier.
Dan D - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dan D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike gasvryheid en 'n heerlike verblyf.
Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou met ons aankoms. Die kamer het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het heerlik knus geslaap met die klank van die branders in die agtergrond. Die ligging is puik en die strand was net 'n hanetreetjie weg. Ons gaan beslis weer terugkeer na O So Kozi.
Bev R - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bev R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Just what we booked and more.
Lovely from start to end. Every detail has been taken care of and Christine has thought of every comfort possible. Can highly recommend this little spot and will certainly be returning guests.
Anthonie D - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anthonie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Gemaklike plekkie in 'n pragtige omgewing met die beste gasvryheid denkbaar!
Ons sal O So Kozi graag aanbeveel aan enige iemand wat 'n behoefte het aan rustige kwaliteit tyd saam in 'n pragtige omgewing. Die plek is netjies en skoon en mens sal ver moet soek vir beter gasvryheid as wat Dave en Christine bied. Snags kan jy aan die slaap raak met die geluid van branders wat breek in die agtergrond en soggens word jy wakker van suikerbekkies wat kom water soek in die tuin. Daar is veilige parkering en 'n seefront restaurant met 'n gemaklike atmosfeer binne stapafstand van O So Kozi af.
Sorice K - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sorice K
Saam met eggenoot/lewensmaat
O So Kozi is 'n stukkie hemel op aarde.
Ons is verskriklik gasvry ontvang. Alles was netjies en skoon. Perfek vir 2 mense. Dit is loopafstand van die strand. Sal beslis terugkom!
Amelia H - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amelia H
Gesin met tieners
Gasvry en netjies.
Christene was baie gasvry, die kamer was netjies en die strand sommer loopafstand.
Shaun D - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shaun D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Definitief o so cozy!
Ek en my man het heerlik gebly by O So Kozi! David en Christine is pragtige mense, vreeslik gasvry en vriendelik! Alles was baie netjies en ons het baie veilig gevoel. Dis so te sê op die strand en die lekkerste restaurant, Enrico's is net 'n entjie se stap weg, ons het sommer ons kar by die huis gelos en daarheen gestap. Dit was 'n perfekte, rustige naweek.
Kim W - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kim W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful location and cottage.
We had everything we needed, the cottage was super clean and comfy and all the attention to detail and little spoils were noticed and much appreciated! (Flowers, hot-cross buns for Easter, some sherry and chocolates). It is literally a two minute walk to the beach, less if you run! You can see the sea from the garden and lounge that is available to guests. Very peaceful spot and area in general and we can't wait to go back!
Elaine V - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elaine V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig, absoluut onstpannend en besonderse gasvryheid.
Ons het lekker gebly en geslaap. As jy 'n paar dae wil wegbreek en rus is hierdie beslis 'n uitstekende keuse.
Ben B - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ben B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gulhartige gasvryheid, aandag aan vele klein dingetjies wat saak maak.
'n Juweel van 'n plekkie. Goed toegerus en afgewerk, alles in uitstekende toestand. Gulhartige gasvryheid.
Jan M - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Eersteklas verblijf met vriendelijke hosts.
Gezellige kamer met alles erop en eraan. Supervriendelijke gastvrouw/gastheer. Zeer goed gelegen en rustig. Wij komen zeker terug!
Annelize K - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annelize K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Onbeskryflike gasvryheid.
Christine is 'n ongelooflike dierbare gasvrou. Alles was baie netjies en die plekkie het alles wat mens nodig het. Heerlike verrassing ontbyt ontvang en liefdevolle versorging tydens siekte.
Morne G - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ontspannend en knoesig.
As jy wil wegbreek en 'n paar dae wil rus is hierdie 'n uitstekende keuse.
Ilse V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ilse V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut heerlik, ontspannend.
Christine maak die lekkerste scones en beskuit. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer gaan.
Gustav & Mart-marie P - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gustav & Mart-marie P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die sjarme, gasvryheid en verblyf van see-toe gaan soos in my kinderjare weer herleef, fantasties!
Puik ligging. Rustig, maar tog naby alles. Al die basiese benodigdhede netjies en beskikbaar. Eienaars help graag. Vriendelike, innemende mense met interessante praatjies en stokperdjies. Die tuisgebakte skons was 'n heerlike bederf! Baie lekker gebly en geslaap!
Julius S - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Julius S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik, gerieflik en skoon. Doen regtig gestand aan hulle naam "O So Kozi".
'n Groot dankie aan Christine en David vir al hul moeite om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Voorwaar 'n paartjie duisend met al die lekkernye en peusel goeters uit die kombuis. Sal beslis weer daar aanklop wanneer ons weer in die area kom kuier. Gerieflik naby aan alles en lekker stil.
Louis B - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gesellig, vriendelike gasheer/vrou, naby die strand geleë.
Akkommodasie wat uitstekend geleë is met hartlike gasvryheid. Die kamer is skoon en netjies en voldoen aan al ons vereistes.
Chris S - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goeie waarde vir geld.
Ons het baie lekker gebly. Die mense het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons gerieflik en veilig te maak. Ons kan dus hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel by almal.
Etienne D - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Etienne D
Saam met eggenoot/lewensmaat
One sentence is actually not enough space to describe a most enjoyable stay with the friendliest hosts we've ever met, including the hosts from abroad.
David and Christine are the finest hosts you could ever wish to meet. The accommodation provided is summed up in the ratings above, and then some! We will not only recommend staying there, but we will be back. Thank you David and thank you Christine for also sharing something with us that we could relate to.
Johan S - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Voel soos by my eie huis!
Gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik te maak! Daardie klein bietjie meer omgee doen die ding!
Alwyn V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alwyn V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alle verwagtinge oortref.
Ons het 'n great verblyf gehad. Hulle attention to detail was fantasties.
Leon K - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leon K
Saam met vriende
Uitstekende waarde.
Die kamer was baie gerieflik ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen. Gaste het die gebruik van 'n woonkamer en stoep wat pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan bied. Loopafstand na pragtige strand binne twee minute. Gashere Christine en Dawid het alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal hierdie akkommodasie sterk aanbeveel aan vriende.
Isabel M - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Isabel M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beslis die gepaste naam, want kozi is dit beslis!
Ons het as gaste daar aangekom en is as vriende daar weg. O So Kozi kan ek met groot vrymoedigheid vir almal aanbeveel - dis veilig, skoon, in 'n pragtige omgewing, om nie eers te praat van gasvryheid nie! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.
Chris V - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut fantasties!
Wat 'n plesier. Uiters skoon, netjies en pragtig versier en versorg. Baie noukeurige aandag aan fyner besonderhede en klein ekstras. 'n Mens kan nie anders as om tuis te voel nie, ware gasvryheid. Slegs enkele minute se stap na die strand.
Christine se Terugvoer
Julle mooi en positiewe kommentaar en die raaksien van die klein dingetjies wat ons probeer doen, moedig ons aan om net ons beste te probeer lewer. Baie dankie aan julle. Julle was fantastiese gaste.
O So Kozi
Louis D - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Excellent and friendly service.
The name says it all. Cosy and cute.
Lourens L - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lourens L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies en rustige verblyf.
Mooi, netjiese verblyf. Die kamer is toegerus met al die basiese benodighede. Baie naby aan die see en besonderse gasvryheid van die Steele's af. Sal beslis weer teruggaan!
Christine se Terugvoer
Ons is altyd dankbaar vir positiewe terugvoering, want dit is 'n aanduiding dat ons op die regte pad is in die gasvryheidsbedryf.
Dit is ook makliker om vir gaste soos julle die ekstra myl te stap. Sien julle graag weer in die toekoms.
O So Kozi
Dawie K - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dawie K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Effens beknop, maar alles wat nodig is vir wonderlike verblyf.
Ons vyf sterre sê alles! Die binnehof waar mens regtig kan ontspan is fantasties. Die strand is drie minute weg, pragtig, skoon, veilig en ons worshond het soos 'n prinses gevoel. Die suikerbekkies plaas klem op die 'tuin'-roete!
Jakes P - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jakes P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies, skoon en vriendelikheid is al wat nodig is en dis in oortolligheid by O So Kozi.
Ons gashere, David en Christine, was wonderlik. Nie alleen is daar 'n pragtige uitsig van die stoep af see se kant toe nie maar net 100m of so en jy is op die strand. Ons het elke oggend filterkoffie en lekker beskuit gekry en dit was 'n bonus. Ons het ons ou rottweiler hond, Jenna, saamgeneem en dit was geen probleem vir ons gashere nie. Inteendeel het hulle Jenna soos een van hulle eie familie hanteer. Diereliefde is tweede natuur vir hulle. David en Christine is ook 'n bron van inligting oor die hele kusgebied van Jeffreysbaai tot anderkant Mosselbaai ...
Sien meer
Christine se Terugvoer
Omdat die bedryf van 'n gastekamer vir ons nuut is, is dit 'n besondere voorreg om van ons eerste gaste sulke ongelooflike positiewe kommentaar te ontvang. Dit dien as aansporing om nog beter te wil doen om sodoende 'n bydrae te kan lewer in die gasvryheidsbedryf.
Jakes en sy vrou Ina het dit reggekry om selfs vir ons te laat welkom voel in ons eie huis. Hulle is twee ongelooflike positiewe mense met 'n lus vir die lewe wat aansteeklik is.
O So Kozi
Franswa V - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Franswa V
Enkelreisiger
Amazing destination and brilliant hosts!
See star rating.
Gaste wat na O So Kozi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |