Oak House

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 8 September 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers.

Hierdie kamer is pragtig ingerig en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ingeboude kaste bevat basiese selfsorgfasiliteite wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. 'n TV is nuut geinstalleer met DStv (basiese pakket). Flieks is op versoek beskikbaar.

Die kamer het privaat toegang en uitstekende sekuriteit. Daar is parkeerplek van die straat af. Die gasheerfamilie sal gaste help om hulself te oriënteer in Kaapstad en help graag met inligting en aanbevelings. Hulle respekteer wel gaste se privaatheid, so hulle interaksie sal afhang van jou behoeftes en waarmee jy gemaklik voel.

Die instansie is naby die Cavendish Winkelsentrum en verskeie geriewe soos die lughawe, Kirstenbosch Tuine, die V&A Waterfront, Kaapstad se middestad en strande. Dit is ongeveer 1 km vanaf die Cape Town Fertility Clinic en hospitale in Claremont. Oak House is ook sowat 5 km vanaf Die Universiteit van Kaapstad en skole in Wynberg soos SACS, Herschel, Western Province Prep School, Bishops, Rondebosch Boys en Rustenberg Girls.

Slaapplek

'n Bespreking by Oak House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oak House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 R599 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af vir verblyf voor 8 September 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]