LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oak Park and Conference Centre | LekkeSlaap
+25

Oak Park and Conference Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oak Park and Conference Centre bied gastekamers in Kokstad. Dié gastehuis is naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë.

Verblyf by Oak Park and Conference Centre het 9 individueel versierde kamers. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt of aandete kan gereël word en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en buitelug-kroegarea, 'n groot konferensiekamer wat gehuur kan word, 'n kragopwekker en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV9DDqxIZFFHgrZvC1i3KQND0YO9cOrmNjvM5zbGDIfWduN9CRZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 48 Strachan Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.540546 29.414548
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!