Oak Rest Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oak Rest Guesthouse bied verblyf in Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 16 kamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetarea teen ekstra koste voorgesit, en ons kan ook aandete teen ekstra koste bedien. Die gastehuis het braaigeriewe wat gaste mag gebruik, onder 'n groot eikeboom op die perseel.

Oak Rest is na aan 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook net 5 minute se ry van Die Groot Gat, museums, die Kimberley Gholfklub, kunsgalerye en ander besienswaardighede af.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oak Rest Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za