We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Oakburn Cottage | LekkeSlaap
+10

Oakburn Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindastraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oakburn Cottage is in Houtbaai, Kaapstad geleë. Verblyf word gebied in ‘n houthut in ‘n lowerryke tuin op die eienaar se perseel met ‘n privaat ingang.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamr het ‘n dubbelbed en die en suite-badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitpelk vir 4 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis word 1 keer per week skoongemaak.

Daar is ‘n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Let wel dat die swembad nie veilig is vir kinders nie en dat hulle dus nie toegelaat word nie.

Oakburn Cottage is 150 m vanaf Victoria Mall, 3,6 km vanaf Houtbaai se hawe en 4,5 km vanaf Llandudno se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Oakburn Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Oakburn Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Lindastraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakburn Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindastraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYzRmODVkLTYyNmItNDkwMS05MGMwLWI2Nzk5YzE2MmQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 4 Linda Street Hout Bay 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.031023 18.34992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem