Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OakHaven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls

Aangesien OakHaven deel is van die eienaar se privaat woning, word geen harde musiek of geraas op die perseel toegelaat nie. Geen besoekers word op die perseel toegelaat sonder die eienaars se medewete en toestemming nie. Indien gaste nie die reëls nakom nie sal hul gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings. Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Daar is 'n omsetter vir beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59995a45b9fd69b7e26730a5eb11953450953b43485fc5165c941d07733314f695002dcc26eea8b2961d084d5fe15c9eb752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.364485 19.300586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem