+275
Selfsorg in Wildernis

Oakhurst Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gwendolene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ongelooflik mooi. Wat 'n ongelooflike mooi plek om vakansie by te hou. Ons het in die Pasture Cottage gebly. Dit was so smaakvol gestileer en so gemaklik. Ons en die kinders het dit verskriklik geniet. So rustige omgewing en wonderlike plek om te ontspan. Die ontvangs was ook baie vriendelik en verwelkomend. Baie dankie. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Rustig in die natuur met 'n hot tub. Ons het 'n wonderlike tyd gehad saam ons kinders. My kinders het die perde en donkies vreeslik geniet, veral om hulle te kon voer en om hulle te was. Ons het lekker gestap na 'n waterval. En hulle het ook die parkies geniet, veral die swaai wat so hoog kon gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
1 nag
5.0
Des 2025

Rustig, netjies, prentjie mooi. Baie lekker gebly. Dis 'n baie mooi en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Huisie is perfek en kort niks. Plaas is fantasties en so mooi. Wonderlik! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A truly special family holiday. A really special place for families to enjoy the peacefulness of farm life with great amenities and facilities. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fresh air meets luxury. Incredible - they were so patient and kind considering I have a 9-month-old and 83-year-old dad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige plaas, rustige atmosfeer! Baie lekker gekuier op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

So rustig en mooi daar met baie hulpvaardige personeel. Sal enige tyd weer terug. Vir seker lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het as 'n familie saam gekuier vir die naweek en dit vreeslik geniet. Ons bly. Ons het verskriklik lekker gebly en kon nie kla oor enige iets nie. Die ligging was perfek en die eenheid was alles wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oakhurst Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Oakhurst Farm, Hoekwil, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b940d6953ef6ec1e629526f5f87323668769ca77f4d2169ec7316e936186afe73ef2f6464a876e686fa0c06da9b48c9008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Oakhurst Farm Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.955081588565 22.653636764735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang