Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 50 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 080R864 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaal vir besoekers wat die Tuinroete wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 25 eenhede met slaapplek vir 50 persone. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, platskerm-TV, telefoon, koffie- en teemaakgeriewe en 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Oakhurst Hotel is in die hartjie van George, net 10 minute vanaf die lughawe, en lekker naby top gholfbane, strande, die Kangogrotte, volstruis- en jagluiperdplase, museums en staproetes.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakhurst Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom