Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands on the Knoll

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Oaklands on the Knoll
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Samantha P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha P
Gesin met tieners

Great stay

The unit was perfectly clean and tidy. Well-equipped. Oakland's on the Knoll does apparently mention on their own website that they don't have WiFi but I didn't think to specifically check if it was included. It isn't specifically listed as absent but it also does not appear under list of features so I missed this and while I can't reduce their rating because of this, however absence of WiFi in this day and age with 2 teenagers is tantamount to a slow and painful death for them. Luckily our stay was jam-packed with other fun activities but do take note to load up on the mobile data!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vincent M
Enkelreisiger

Die warm water, altans die gebrek daaraan, is onaanvaarbaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity F
Saam met vriende

Ons het verskriklik lekker gekuier by Oaklands on the Knoll. Sal weer teruggaan.

Liske het ons so welkom laat voel van dag een af. Sy het elke oggend by al die eenhede omgegaan om te vra of alles reg is en of daar iets is wat ons benodig. Liske - jy is fantasties! Baie dankie vir ons heerlike tydjie by julle! Julle eenhede is netjies en skoon. Ons het dit geweldig geniet. Alhoewel ons verblyf by Oaklands on the Knoll fantasties was, sal ek graag net die volgende wil uitwys: 2 ekstra waaiers in die eenheid sal welkom wees. Miskien seile op die stoep (vol son heeldag in Eenheid 11).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met vriende

Baie aangenaam en ontspanne.

Inligtingting verskaf was akkuraat. Bespreking maklik. Personeel vriendelik. Sal dit aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands on the Knoll se terugvoer

Geagte Pierre,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien uit daarna om u binnekort weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Oaklands on the Knoll

Oaklands on the Knoll
Reiner En Maria K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reiner En Maria K
Saam met vriende

Baie rustige, skoon en netjiese plek. 'n Oase van netheid en rustigheid.

Baie dankie aan Cherine Swanepoel vir die vriendelike diens wat ons ontvang het, ook baie dankie vir die dame wat ons by Oaklands ontvang het en wie ons verduidelik hoe alles werk. Ons vriende uit Duitsland was baie beïndruk en het ons kort verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Puik waarde vir geld, naby alles en by die see en baie ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands on the Knoll se terugvoer

Geagte Willem,
Wat 'n wonderlike kompliment.
Hoop ons sien julle gou weer by Oaklands on the Knoll. Vriendelike groete, Bestuur

Oaklands on the Knoll
Louis P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, maar skiet effe kort hier en daar.

Mooi infrastruktuur met genoeg spasie tussen die onderskeie eenhede. Ons eenheid het bietjie instandhoudingswerk nodig gehad, maar in geheel het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands on the Knoll se terugvoer

Geagte Louis,
Baie dankie vir u posetiewe terug voer. Instandhoudingswerk is besig om plaas te vind en ons dank u dat u ons aandag daarop gevestig het. Hoop ons sien julle gou weer by die oord. Vriendelike groete, Oaklands on the Knoll.

Oaklands on the Knoll
Elaine D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Rustig en naby alles.

Ons het baie lekker by Oaklands on the Knoll gebly, vriendelik ontvang, baie netjies en skoon. Naby alles geleë. Sal weer terug keer soontoe om vakansie te hou. Kan dalk 'n waaier in die eenheid sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands on the Knoll se terugvoer

Geagte Elaine,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Oaklands on the Knoll.

Oaklands on the Knoll
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjYzliZTA3LTFjZGQtNDg3MC1hM2FmLTQ0MzgzMWRiYmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Erf. 4972 Lellieskloof Off Grey Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028797479373 23.050089311528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem