LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oaksprings Country House & Campsites | LekkeSlaap
+13

Oaksprings Country House & Campsites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander Terrace, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oaksprings Country House & Campsites is op 'n bees- en houtplaas in die skilderagtige omgewing van Mooirivier geleë. Die plaas is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die Natalse Middellande te verken.

Verblyf is beskikbaar in die Country House met slaapplek vir 9 gaste en 10 kampplekke. Die Country House het 5 slaapkamers en 3 badkamers, 'n sitkamer en 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is om maaltye voor te berei. Elke kampplek is in grasvelde geleë, word omring deur bome en het karavaanproppe op 3 verskillende pale. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met warm en koue water.

Oaksprings Country House & Campsites is ongeveer 35 tot 40 km vanaf die Midlands Meander en 'n uur se ry vanaf die Champagne-vallei in die Drakensberge. Vir die adrenalienverslaafdes is Karkloof Canopy Tours 'n uur se ry van die plaas af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Alexander Terrace, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander Terrace, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e938f37c2e48d6c89d9dc8764c2d0fd89f0c7064d55a0d276804b754be530c2760801d72945ef1309e957a98848082a544d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) Alexander Terrace Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -29.20154 29.99198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!