Oaktree Lodge Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami geleë.

Die kamers is individueel versier en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskoue water en toiletware in wat gaste gedurende hulle verblyf hier kan gebruik. Die privaat badkamers het 'n bad of 'n stort. WiFi is gratis beskikbaar in al die kamers en oral in die lodge.

Die lodge is net 5 km van die hoofweg na Johannesburg en Pretoria af en is naby die Kyalami Besigheidspark, Beaulieu Kantoorblok, Waterval Stadskantore, Vodaworld, die kasteel, Gallagher Estates en Monte Casino af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oaktree Lodge Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 R720 per nag (vir 2 mense)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za