Kyalami A.h. Akkommodasie by Oaktree Lodge Guest House | LekkeSlaap
+20

Oaktree Lodge Guest House

2 resensies
Gastehuis
Standard Double Room
was R840
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oaktree Lodge het 4 standaard-dubbelkamers. Al ons kamers is smaakvol versier en het privaat en suite-badkamers. Gaste word met aankoms voorsien van toiletware, yskoue water en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar in al die kamers. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Standard Twin Room
was R840
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oaktree Lodge het 2 standaard 2-enkelbedkamers. Al ons kamers is smaakvol versier en het privaat en suite-badkamers. Gaste word met aankoms voorsien van toiletware, yskoue water en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi-toegang in al die kamers beskikbaar. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Safari Room
was R940
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oaktree Lodge het 2 safari-kamers. Hierdie kamers het koningingrootte-beddens. Die kamer is smaakvol versier volgens 'n Afrika-tema en het 'n vol, privaat en suite-badkamer. Gaste ontvang met aankoms 'n verwelkomingmandjie en toiletware. Daar is WiFi-toegang in al die kamers beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Premier Room
was R1 040
Vanaf R891
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het houtvloere, 'n LCD-TV teen die muur en is toegerus met moderne en luukse geriewe, toebehore en meubels. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot, moderne stort. Gaste het hulle eie privaat ingang en parkeerplek. Daar is WiFi-toegang in al die kamers. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Self Catering Unit
was R1 040
Vanaf R891
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid word volledig skoongemaak en bestaan uit 'n dubbelslaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is 'n sitarea en eetarea met 'n kombuisie. Gaste het hulle eie privaat ingang en parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

was R840
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ash- en Begonia-straat, Midrand, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMDU0MDdlLTk3ZmYtNDdlZC05ZWNkLWViMTQ5NDk1MzMwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Corner of Ash Road and Begonia Road Midrand 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.989000898408 28.061962723732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za