Rondebosch Akkommodasie by Oakvale Lodge | LekkeSlaap
+21
+21

Oakvale Lodge

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown-weg 59, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oakvale Lodge is in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonbuurt is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die M3 en die M5.

Verblyf word in 3 elegante suites gebied. Albei suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek. Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroërs, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.

'n Heerlike ontbyt is teen 'n ekstra koste in die eetarea beskikbaar. Gaste kan langs die swembad of in die gemeenskaplike sitareas ontspan.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Oakvale Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandown-weg 59, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakvale Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown-weg 59, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv2dTyAyp4pu1qD9dl3rGywnaV78I6h6Nmzb9nnXzO9iBYVeito?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 59 Sandown Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.967021 18.48455
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za