LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oakview | LekkeSlaap
+41

Oakview

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oakview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charne K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K
Besigheidsreis

'n Juweel van 'n plekkie!

Die foto's bring hierdie pragtige gastehuis nie tot sy volle reg nie. Ek is aangenaam verras toe ek vir die eerste keer by Oakview instap. Die plek spog met die mooiste dekor, dit is netjies en skoon en die bed slaap ongelooflik lekker. Corneel, ons gasvrou, was só vriendelik en akkommoderend. Ontbyt die volgende oggend was ook lieflik.

Erna S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.

Vriendelike en gasvrye ontvangs en heerlike ontbyt. Mooi kamers, netjies en skoon met goeie matras en linne en alles wat jy nodig het.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0d842b7536f4965cf840e15a77243e24e014f0cfa55c0638700453fbd631ffe76d75b0b122533559e6687b665d88d5be18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 26 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.276672788485 28.497121787697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!