Oars Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heinz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elizma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Lourens B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie en ons is bly julle het dit geniet. Laat weet maar wanneer julle weerkom kuier.
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier en gebraai. Tuis gevoel.
Werner R - Jul 2022
Algehele gradering
Gerielike selfsorgakkomodasie in Lüderitz.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Lekker om weer ou vriende te ontmoet. Dankie vir julle kuiertjie en bly gesond. Tot volgende keer.
Hester D - Jul 2022
Algehele gradering
'n Lekker oornag verblyfeenheid vir 2 persone.
Sarel S - Mei 2022
Algehele gradering
Presies gekry wat ons gesoek het, maar ook belowe is. Was heerlik daar.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Die honde mis julle. Sien julle weer iewers in die toekoms.
Clinton B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het Lekker by Oars gebly, ons het meestal getoer na verskillende plekke rondom Luderitz.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Julle is welkom, dankie vir julle onderseuning. Tot volgende keer. Groete, Heinz.
Alicia J - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie. Julle is altyd welkom om weer te kom inloer.
Almarie D - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies met nodige geriewe.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Goeie dag Almarie,
Dankie vir julle kuier, en ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Dries D - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir twee aande.
Danie V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oortref.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Baie Dankie, hoop julle het julle vakansie veder geniet. Dan sien ons julle weer volgende keer :)
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Lieflike oornagplekkie aan die kus.
Collin B - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, persoonlike diens.
Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Hannelie,
Baie dankie vir julle kuier, julle is altyd wekom by ons. Volgende keer het julle nog die opsie om in ons nuwe gastehuis tuis te gaan, dit sal binne 'n week op LekkeSlaap geplaas word. Groete tot volgende keer.
Eddie A - Jul 2018
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Thanks Eddie. Sorry, must have slipped me to give you the password, must be the old age :)
Annetjie S - Jun 2018
Algehele gradering
Slaap lekker warm terwyl die koue winde woed!
Oars Akkommodasie se terugvoer
Dankie julle, julle is altyd wekom.
Madeleine M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend en perfekte ligging.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, en vriendelike geselsies. Sien julle beslis weer in die toekoms.
Vivie K - Apr 2018
Algehele gradering
Ek sal regtig weer daar gaan bly, dit was goed.
Oars Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie. Julle was ongelooflik en julle is welkom om terug te kom, enige tyd.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 102, Brucken-straat, Luderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom