+43

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tiaan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Great stay with small town peace and quiet. We had a lovely stay! It was freezing cold, but we arrived during a cold spell. However, there was a heater, and the hearth in the kitchen helped a lot. The best part was climbing into preheated beds, as the hosts provided electric blankets. It's a gem, and I think it would have been a better choice for summer. However, it's within walking distance of everything in town, including the Owl House. We had a great rustic stay! Will definitely be back. Provided extra wood at a much cheaper price, and the wood was dry! We enjoyed the neighbour's kitten coming to play. All in all, despite the cold, we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Tiaan Baie dankie vir die pragtige woorde en die tyd wat julle daaraan afgestaan het. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle in die somer te sien! Groete uit die koue Pierre en Malinda

Anita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Awesome. Die sterre in die melkweg skyn spesiaal helder daar. Oasis in Nieu-Bethesda kry 5 blink sterre van my! Pierre en Malinda is so vriendelik dat jy amper voel jy kuier by familie. Die vuurherd in die kombuis maak selfs die koudste Karoo-aand gesellig, en die ligging is so sentraal dat jou kar sommer vakansie kry en jy alles te voet kan doen. 'n Ware Oasis! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Anita Kom kuier gerus weer in die somer sodat jy darem ook regte sterre kan kyk. Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Groete Pierre en Malinda

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Oasis bied 'n goeie basis van waar Nieu Bethesda verken kan word. Die gasheer doen spesiale moeite om seker te maak alles is reg en dat daar niks is wat verkeerd is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Gert Dankie vir die mooi woorde. Ons weet ons sien julle sommer eersdaags weer. Groete Pierre en Malinda

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Karaktervolle huis. Pragtige dorpie. Het heerlik gekuier in pragtige ou huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Johan So bly om te hoor julle het die kuier geniet en ons hoop dat julle sommer gou weer sal inloer. Groete Pierre en Malinda

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Fantasties. Gasheer en dame baie vriendelik en hulpvaardig. Groot erf waar die hondjies heeltyd besig gehou het sonder om my oor hulle te bekommer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Chris Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Mag jou volgende verblyf weer net so aangenaam wees. Groete Pierre en Malinda

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning, Thank you kindly for your review. We hope to see you soon again. Kindest regards, Pierre and Malinda

Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Ouwéreldse verbly in rustige Karoo dorpie. Nieu-Bethesda is 'n outydse en primitiewe dorpie. Oasis pas goed in hierdie prentjie in. Hoewel ons net 2 was, is die huis toegerus met 3 slaapkamers en 'n groot tradisionele kombuis. Die elektriese kombers was 'n groot uitkoms in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malinda
Oasis
More Deon Bly om te hoor julle het lekker gekuier in Oasis. Ons sien uit na julle volgende kuier! Groete Pierre en Malinda

Tillie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly in huisie met krakende vloere en antieke meubels. Lekker gekuier in Oasis - was salig om net te sit in huisie en in dorp rond te loop. Ouwêreldse gevoel in huis, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Tillie Dit was so lekker om julle te ontvang en te sien hoe julle ons wêreld waardeer. Dankie vir die mooi woorde en hoop ons sien julle sommer gou weer. Karoo groete Pierre en Malinda

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning Pauline It was such a pleasure to host you! Hoping to see you again in the near future. Thank you for giving your opinion on Oasis; we love to hear from our guests. Kindest regards Pierre and Malinda

Ryan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great family holiday. Amazing house with everything that you could possibly need. Host was very helpful and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning Ryan, Thank you so much for your beautiful comments! We appreciate the time you took to give your opinion. Hope to see you soon again. Kindest regards, Pierre and Malinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 337

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 400
15 % AF
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
15 % AF
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
15 % AF
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Bespreek

384 New Road, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa03a332f928e03823a1faee545be778b2f8979bb12d23261320b9b8f387bc11c02408af335c225550db87b0d06a7c8b143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 384 New Road Nieu-Bethesda 6510 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86542487082 24.551628114086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang