Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Die kothuis word deur 'n vriendelike en verwelkomende Malawiër genaamd Samson skoongemaak. 'n Fooitjie vir Samson met vertrek sal waardeer word.
- Gaste kan vuurmaakhout by Samson teen R50 per bondel koop.
- Gaste moet hulle eie muskietafweermiddel saambring. Die muskiete kan nogal pla, so spuit die slaapkamer om 16:00 en maak die vensters toe om hulle uit te hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dc3183f8b1ddf33b7ae8bd17e6d30320bd9894ed9f5972af2ec8ba450298e53b574c48d16a9b5bd07d6b1101ef06a8b20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 120 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.667890590103 21.51105142737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem